[Intro]
D
[Verse 1]
DGun my net die oomblik
Ddaar's iets wat ek wou sê
D A Dek voel jou lewe soos jy in my arms lê
D G Dek stuur my lyf op reise heen vanwaar
Dek nie kan terug nie
A D Aeks van daai mens vervreemd, elke nuwe oomblik
D 'n nuwe dagbreek
[Chorus]
A G DHoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A'n heilige dier
A G Dhoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A'n heilige dier
[Verse 2]
Dgun my net die leeftyd
Ddaars nog iets wat ek wou hê
D A Dek voel jou bewe
D A Dsoos jy in my arms lê
Dek stuur my lyf op
G D A Dreise heen vanwaar ek nie kan terug nie
A Deks van daai mens vervreemd, elke nuwe
A D A Doomblik 'n nuwe dagbreek
[Chorus]
A G DHoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A'n heilige dier
A G Dhoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A'n heilige dier
[Bridge]
A G D AHey, heya, heya, heya
A G D AHey, heya, heya, heya
[Chorus]
A G DHoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A'n heilige dier
A G Dhoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A'n heilige dier
Відео
Додати відео