[Intro]
G G C D
G G C D
[Verse 1]
GKyk vir my, kyk my in my oë
C DDaar is iets in jou wat my laat glo
GIn die goedheid van die mens
Al die dinge daar bo
C D GKan nie help as jy beweeg raak ek bewoë
[Pre-Chorus]
C DSo dans vir my
GEk wil herinneringe maak
GAl my tyd spandeer met jou
C DDans vir my
GAl is dit uit tyd glo my ek is bereid
C DOm jou te leer
G EmGee dit vir my en ek neem beheer
C DKyk net in my
[Chorus]
C DOë
C DOë
[Interlude]
G G C D
G G C D
[Verse 2]
G CTree vir tree sal ek leiding gee
EmSo staan op my voete
DJy het geen idee
G CHoe lank ek al wag vir die regte lied
Em D GSodat ek vir jou hierdie aan kan bied
[Pre-Chorus]
C DSo dans vir my
GEk wil herinneringe maak
GAl my tyd spandeer met jou
C DDans vir my
GAl is dit uit tyd glo my ek is bereid
C DOm jou te leer
G EmGee dit vir my en ek neem beheer
C DKyk net in my
[Chorus]
C DOë
C DOë
C DNet so
C DNet so
C DNet so kyk my in my oë
Відео
Додати відео