Brendan Peyper - Jou Tipe Boer

Werbung entfernen
[Chords]
[Cadd9 x32030]
[D/F# 2x0232]
 
 
Capo: No
 
 
[Intro]
G G G G
G G C D
 
 
[Verse 1]
GJy’s soos die son in die winter,
CEn ek mis jou bietjie minder as jy hier is,
GSonder jou is ek bitter,
GEk sal myself moet bewys,
COf jy verloor jou lus.
 
 
[Pre-Chorus]
D Cadd9Ek weet nou al waar om jou te kry,
D Cadd9As jy in klim weet ek waarheen ons ry.
 
 
[Chorus]
GEk vat jou na die bo-dorp toe,
CWant jy wil mos in my hart kom boer,
Em D/F#En ek sien hoe jy nog vir my loer,
C DSo sê my is ek jou tipe boer,
GEk vat jou na die bo-dorp toe,
CWant jy wil mos in my hart kom boer,
Em D/F#En ek sien hoe jy nog vir my loer,
C DSo sê my is ek, sê my is ek,
GJou tipe boer.
 
 
[Verse 2]
GEk voel jy vat so versigtig,
AMoenie bang wees vir die val,
CMy arms sal jou vang,
GSê my is jy skaam,
GIs jy skaam of maak jy planne,
CVat maar met jou hande aan my.
 
 
[Pre-Chorus]
D Cadd9Ek weet nou al waar om jou te kry,
D Cadd9As jy in klim weet ek waarheen ons ry.
 
 
[Chorus]
GEk vat jou na die bo-dorp toe,
CWant jy wil mos in my hart kom boer,
Em D/F#En ek sien hoe jy nog vir my loer,
C DSo sê my is ek jou tipe boer,
GEk vat jou na die bo-dorp toe,
CWant jy wil mos in my hart kom boer,
Em D/F#En ek sien hoe jy nog vir my loer,
C DSo sê my is ek, sê my is ek,
GJou tipe boer.
 
 
[Interlude]
G G
G G
GJou tipe boer.
G G C D
 
 
[Bridge]
EmJy sal my oë laat traan,
CAs jy met daai somerrokkie voor my staan,
GEk skeur my hart in twee,
GSal hom vir jou gee,
D/F#As jy my net vra.
EmJy sal ‘n man laat tjank,
CWant jy weet ek wens ons bly vir ewig saam,
GEk skeur my hart in twee,
GSal hom vir jou gee,
D Dsus4 DAs  jy  my  net  vra.
 
 
[Chorus]
GEk vat jou na die bo-dorp toe,
CWant jy wil mos in my hart kom boer,
Em D/F#En ek sien hoe jy nog vir my loer,
C DSo sê my is ek jou tipe boer,
GEk vat jou na die bo-dorp toe,
CWant jy wil mos in my hart kom boer,
Em D/F#En ek sien hoe jy nog vir my loer,
C DSo sê my is ek, sê my is ek,
GJou tipe boer.
 
 
[Outro]
G G C D Woah,
GJou tipe boer,
G C DYeah,
GJou tipe boer.
Fehler melden
Video
 Video hinzufügen
0 Kommentar