[Intro]
D G A D G A
[Verse 1]
DHaar hande is daar niks fout nie, haar bene maak my lam
G AJy gaan baie ver moet gaan as jy haar wil vang
DDie manne staan in rye, sleep vlerk tot dit val
G AVan die Kaap tot Transvaal maak sy hulle mal
G Bm G ANet soos n goeie wyn raak sy beter met die tyd
[Chorus]
D G AMaar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?
D G AJa jy hou my aan n lyn Madelein, ek het plek hier vir jou net by my
G A Bm ADie maan trek ek nader vir jou en op die plaas kan ons huisie bou
G D A D G AMaar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?
[Verse 2]
DHaar oe is soos n sonsak, haar vel soos satyn
G AJy gaan baie hard moet werk as jy haar wil kry
DDie lekker op haar lippe, die lyne van haar lyf
G AIs iets waar oor ek boeke sal skryf
G Bm G AAs jy mooi na haar kyk dan raak sy beter met die tyd
[Chorus]
D G AMaar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?
D G AJa jy hou my aan n lyn Madelein, ek het plek hier vir jou net by my
G A Bm ADie maan trek ek nader vir jou en op die plaas kan ons huisie bou
G D A DMaar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?
G A D G AOh Yeah, Madelein, Madelein, Madelein
[Bridge]
Bm G D AVergeet van die ander manne, ek sal jou op my hande dra
Bm G DAs jy weer sien dan soek ons n wit rok waar in jy jou hart
D N.C.
Vir ewig vir my kan gee
[Chorus]
D G AMaar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?
D G AJa jy hou my aan n lyn Madelein, ek het plek hier vir jou net by my
G A Bm ADie maan trek ek nader vir jou en op die plaas kan ons huisie bou
G D A DMaar jy hou my aan n lyn Madelein, wanneer gaan jy by my kom bly?
G A D G A DOh Yeah, Madelein, Madelein, Madelein
Video
Video hinzufügen