[Intro]
Am F
[Verse 1]
AmDie lang pad
FKan somtyds bietjie van mens weg vat
CDie ligte in die nag maak dit duidelik
GSoms is dinge net te tydelik
AmEn woorde
FKan ook net soveel belowe
CToe ek jou sien weet ek jy's verbode
GEn al wat ek wou doen is praat
FMaar toe is dit te laat
[Chorus]
CJy laat my brand
GEk wens ons was weer terug in gisteraand
AmMy vel voel nog die passie van jou sagte hand
FEk wil regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker
COë wat jy
GGebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls
AmMaar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie
FMaar dit
Dit brand in my
C Vuur op die Water, ys na die front
Am Ek en jy brand af, tot op die grond
F Vuur op die Water, ys na die front
G Ek en jy brand af, tot op die grond
[Verse 2]
AmSo wat dan
FAs die oggend kom en ons moet aangaan
CWeet ek is nie een vir opgee
CMaar as ek moet sal ek jou tyd gee
AmEn blus my
FVuur wat jy so gretig aansteek
CIs mense soos jy wat 'n hart breek
GSo hoekom is ek 'n sucker vir seerkry
FMy vingers brand maar ek wil bly
FMy vingers brand maar ek wil bly
[Chorus]
CJy laat my brand
GEk wens ons was weer terug in gisteraand
AmMy vel voel nog die passie van jou sagte hand
FEk wil regtig nie myself verloor
Hoe kan ek anders met daai donker
COë wat jy
GGebruik soos jy my hande in die donker lei
Ek weet dis teen die reëls
AmMaar ek wil langer bly
Ek weet nie wat dit is nie
FMaar dit
Dit brand in my
C Vuur op die Water, ys na die front
Am Ek en jy brand af, tot op die grond
F Vuur op die Water, ys na die front
G Ek en jy brand af, tot op die grond
C Vuur op die Water, ys na die front
Am Ek en jy brand af, tot op die grond
F Vuur op die Water, ys na die front
G Ek en jy brand af, tot op die grond
[Outro]
CJy laat my brand
AmEk wens ons was weer terug in gisteraand
FMy vel voel nog die passie van jou sagte hand
GEk wil regtig nie myself verloor
Verloor
CTot op die grond
Відео
Додати відео