Tasché - Sal Jy Vir My Wag

Відключити рекламу
Played On Capo 5.
Transpose + 5 for no Capo
 
[Intro]
D G A G D
 
[Verse]
DAs ek kyk na jou glimlag
G DEn ek luister na jou lag
ADie prente in ons voorhuis
G DGeraamtes in die kas
 
DDie mure nou vol gate
G DOns liefde so verlate
ADie stilte in ons kamer
G DKaalvoetkinders in die strate
 
[Chorus]
G ASal jy vir my wag
G DOf sal jy eerder verder stap
G AIn die diepte van die nag
G DIs daar iemand wat daar buite wag
 
G ASal jy vir my sê
G DSal jy my sê Waar jou drome lê
G AEk's verlore sonder jou
G DIn die donker soek ek weer na jou
 
[Verse]
DDie vlamme in jou hart
G DHet saggies nou verdwyn
ADie liefde in jou hart is
G DNou 'n groot geheim
 
DDie stukkies in jou kamer
G DEn die stilte in die gange
AGekraakte potte water
G DKom ons soen ek sien jou later
 
[Chorus]
G ASal jy vir my wag
G DOf sal jy eerder verder stap
G AIn die diepte van die nag
G DIs daar iemand wat daar buite wag
 
G ASal jy vir my sê
G DSal jy my sê Waar jou drome lê
G AEk's verlore sonder jou
G DIn die donker soek ek weer na jou
 
G ASal jy vir my sê
G DSal jy my sê Waar jou drome lê
G AEk's verlore sonder jou
G DIn die donker soek ek weer na jou
 
G AEk's verlore sonder jou
G DIn die donker soek ek weer na jou
 
G AEk's verlore sonder jou
G DIn die donker soek ek weer na jou
Повідомити про помилку
Відео
 Додати відео
0 коментарів