Spoegwolf - Vergeet

Відключити рекламу
[Intro]
C
 
[Verse 1]
C G A#Wys my wat jy is, wat jy is
F CIs vir my bedoel
C G A# F CEk is uitgewis, uitgeblus maar my kan deur my lewe
 
A#Slegte tydings
DmIs net seisoene
F CJy maak die houe deel van my hartklop
 
[Chorus]
C F G C FKan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
GEk wil langs jou lewe
C F G C FKan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
CEk wil langs jou lewe
GEk wil langs jou lewe
 
[Verse 2]
C G A#Maak my lyf jou rus as ons rus
F CSal ek die geraas uithou
C G A#Dra my soos jou ring soos jou ring
FEk sal aanhou klou
CAanhou
 
A#Slegte tydings
DmIs net seisoene
F CJy maak die houe deel van my hartklop
 
[Chorus]
C F G C FKan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
GEk wil langs jou lewe
C F G C FKan ons vanaand vergeet dat ons almal doodgaan
CEk wil langs jou lewe
GEk wil langs jou lewe
 
[Instrumental](same as chorus)
 
C F G C F G
C F G C F
 
[Rap part]
 
CChеck one
GRound two
Featuring Vuurwolf
 
A#Terug vir diе ne’ende dis waar dat ek geseënd is
In die verlede was ek verlore, ek't gevoel as of ek vreemd is
DmEk het gesukkel met die hartseer en die leemtes
Jy't gesorg'at al'aai donkerte vergeet is
FAs my redder kom jy aan, jy bring'ie teengif
Jou teenwoordigheid voel ek in my gebeentes
CLig ve'teer al'ie dinge wat koud en wreed is
In 'n wêreld so vol van dit wat verkeerd is
A#Hou die salf vir die plekke waar ek beseerd is
Vat my hand en ons sweer'it voor die gemeente
DmKen my hart en die dinge wat ek beleef het
Raak my siel, dis 'n teken dat ek gereed is
FRingomvinger, jy’s sekerlik my vir ewig
'n Goue stem, nog mooier as my verbeelding
CWoorde wat, skit-te-rend, sing en my weer heel bring
Seël my krake met blommetjies wat gekleurd is
Повідомити про помилку
Відео
 Додати відео
0 коментарів