Rooksein - Sonsak In Die Vrystaat

Відключити рекламу
[Intro]
 
C Em D C Em D
 
[Verse 1]
C Em DDaart soveel dinge gebeur wat ek nie onthou
 
Het my hart verloor
CEn dit op jou
Em DMaar jy's steeds in my kop
 
Onthou die plek en die datum
C Em DVerstaan my hart, verstaan my seer
D CEn alles wat ek probeer
DOm meer te wees
 
[PreChorus]
Em D CMa wat ek nie nou sou gee
Em D COm in die lande reg langsaan jou te wees
 
[Chorus]
GWant jy's my
DSonsak in die Vrystaat
EmDie een wat met my hart praat
CDis net jy
GOoh-ooh
DDie koring op my lande
EmJy dra my op jou hande
C GVir altyd
DEn as ek nog langer moes wag
EmGee ek vir altyd en ‘n dag
CWant jy's my
CSonsak in die Vrystaat
 
[Interlude]
 
D C G Em D
 
[Verse 2]
C Em DVat my terug na aande saam jou
CKan net bid dat tyd langer hou
Em DEk wil jou kan vertrou
CJa, ek tel die dae af
Em DStofpad langs om jou weer te sien
CMaak toe jou oë en tel net tot tien
Em DWant weet jy dit is ek en jy en jy verlei my
 
[PreChorus]
Em D CMa wat ek nie nou sou gee
Em D COm in die lande reg langsaan jou te wees
 
[Chorus]
 
GWant jy's my
DSonsak in die Vrystaat
EmDie een wat met my hart praat
CDis net jy
GOoh-ooh
DDie koring op my lande
EmJy dra my op jou hande
C GVir altyd
DEn as ek nog langer moes wag
EmGee ek vir altyd en ‘n dag
CWant jy's my
C GSonsak in die Vrystaat
DEn as ek nog harder moes veg
EmGee ek my hart vir jou opreg
CWant jy's my
EmSonsak in die Vrystaat
 
[Bridge]
Em D GVoel jy nou die son oor ons?
Em D CHoor jy hoe klop my hart?
 
My skat
Em D GSien jy die lande voor ons oopgaan?
G D CMôre is vir ons bedoel
 
[Chorus]
 
GWant jy's my
DSonsak in die Vrystaat
EmDie een wat met my hart praat
CDis net jy
GOoh-ooh
DDie koring op my lande
EmJy dra my op jou hande
C GVir altyd
DEn as ek nog langer moes wag
EmGee ek vir altyd en ‘n dag
CWant jy's my
C GSonsak in die Vrystaat
DEn as ek nog harder moes veg
EmGee ek my hart vir jou opreg
CWant jy's my
EmSonsak in die Vrystaat
 
 
[Outro]
DOoh-ooh
EmOoh-ooh
COoh-ooh
GSonsak in die Vrystaat
DOoh-ooh
EmOoh-ooh
COoh-ooh
CSonsak in die Vrystaat
Повідомити про помилку
Відео
 Додати відео
0 коментарів