[Intro]
A C#m
[Verse 1]
C#mEk en jy alleen
Jou hand op my been
E Bhonderd-en-tien oppie speakers, klok
E B130 oppie kop.
C# BOns weet nie waar nie,
C#m Emaar ons is nog nie daar nie want
EJy's net hier by my
B E AAl is al dit wat ek kan kry
Dalk moet ons die kamer los en
C#m Bnet aanhou ry
C#m AWie kort 'n bed as jy my huis is
Ek wil sien
B C#m Bof die hoerskoel in ons bly
N.C.
Vry of ons gekys is
[Chorus]
ATot dit stoom
E Bteen die vensters tussen jou en my.
C#mEk mis hoe dit was toe ons
Astoom
E Bjy't belowe jy sal by my bly
C#mMaak nie sak waar ons ry nie
AOns sal klippe kou,
Bmaar ek weet ons sal hou
Esolank ons stoom
[Verse 2]
C#m BJou hand sweet in die reen
C#mOns tyd is geleen
E BWonder en sien of jy hier is, stop
E180 in jou kop
C#m BJy weet nie waar nie
C#mmaar ons is nog nie daar nie
EJy's net hier by my
Ek sien dis al wat jy wil kry
ADalk moet ons die wereld los en
B C#m Bnet anhou ry
C#m AWie kort 'n werk as jy my skat is
Ek wil sien
C#m Bof die hoerskool in ons bly
N.C.
Vry of ons gekys is
[Chorus]
ATot dit stoom
E Bteen die vensters tussen jou en my.
C#mEk mis hoe dit was toe ons
Astoom
E Bjy't belowe jy sal by my bly
C#mMaak nie sak waar ons ry nie
AOns sal klippe kou,
Bmaar ek weet ons sal hou
E A Bsolank ons stoom
[Bridge]
C#m A B EHet op die agterseat gevry.
A B C#mHoe vinnig loop die tyd verby.
Jy bly die beste deel van
A B Ealles vir my
[Chorus]
ATot dit stoom
E Bteen die vensters tussen jou en my.
C#mEk mis hoe dit was toe ons
Astoom
E Bjy't belowe jy sal by my bly
C#mMaak nie sak waar ons ry nie
AOns sal klippe kou,
Bmaar ek weet ons sal hou
Esolank ons stoom
[Outro]
A BOns sal klippe kou,
maar ek weet ons sal hou
A BOns sal klippe kou,
maar ek weet ons sal hou
A BOns sal klippe kou,
N.C.
maar ek weet ons sal hou
N.C.
solank ons stoom.
Відео
Додати відео