BPM: 126
Released: 20 Aug 2010
Album: Haak 'n Bietjie Uit
Capo: No
[Intro]
G
G Em7 Cadd9 C D
G
[Verse 1]
G EmEk dink aan jou ek wonder waar jy is,
CDink jy darem nog aan my kan ek vra,
DOf jy verlang?
GJy my mis?
[Verse 2]
G EmOnthou die laat nag aande by die see?
CWas net ons en so na aan die hemel,
D GVir jou my liefde gee,
F C D GEk het my hart verloor, vir jou gegee.
[Chorus]
C DDie eerste liefde is nooit verby,
G F EmDie eerste liefde soos in ek en jy,
AmDie eerste soen sal jou liefde gee,
D/F# G DOm nooit weer terug te kry.
C DDie eerste liefde is dae vol drome,
G F EmEerste liefde kan jou hart verloor,
C DMy hart voel warm as ek sing,
G GVan eerste liefde.
[Verse 3]
G EmEk dink aan jou ek hoop ek's nie te laat,
CVir jou te sê na al die jare,
D G GBly jy nog hier in my hart.
[Verse 4]
G EmOnthou jy het gesê, dit maak nie meer saak,
C D GDit was harde woorde, jy weet dis hoe ware liefde maak,
F C D GSal nooit kan vergeet hoe ware liefde maak.
[Chorus]
C DDie eerste liefde is nooit verby,
G F EmDie eerste liefde soos in ek en jy,
AmDie eerste soen sal jou liefde gee,
D/F# G DOm nooit weer terug te kry.
C DDie eerste liefde is dae vol drome,
G F EmEerste liefde kan jou hart verloor,
C DMy hart voel warm as ek sing,
G GVan eerste liefde.
[Bridge]
Em C G DWou by jou bly, my heel eerste liefde,
Em C G D GDink ook aan my, my heel eerste liefde, eerste liefde,
C D G GNa aan U Hemel, my heel eerste liefde.
[Chorus]
C DDie eerste liefde is nooit verby,
G F EmDie eerste liefde soos in ek en jy,
D EDie eerste liefde is nooit verby,
A G F#mDie eerste liefde soos in ek en jy,
BmDie eerste soen sal jou liefde gee,
E F#m BOm nooit weer terug te kry.
D EDie eerste liefde is dae vol drome,
A G F#mEerste liefde kan jou hart verloor,
D EMy hart voel warm as ek sing,
A G F#mVan eerste liefde.
[Outro]
D ESal nooit my hart weer terug kan kry,
AMy eerste liefde.
Відео
Додати відео