Midpoint Worship - Dieper

Відключити рекламу
[Intro]
E A E
 
 
[Verse 1]
A EHere rig my op, deur die krag van U Gees
A C#m B ESodat ek meer soos U kan wees, waar oral ek mag gaan
A EHier is my hart, ek wil net meer vir U kan gee
A C#m B EMy hele lewe lê ek neer, soos ek in geloof staan
 
 
[Chorus]
A EDieper in die Woord van U my Vader
A EDieper in die volheid van U krag
A EMy lewe sal getuig van U getrouheid
C#mEn as die wêreld my sien
BSal dit U wees wat hul sien
 
 
[Verse 1]
A EHere rig my op, deur die krag van U Gees
A C#m B ESodat ek meer soos U kan wees, waar oral ek mag gaan
A EHier is my hart, ek wil net meer vir U kan gee
A C#m B EMy hele lewe lê ek neer, soos ek in geloof staan
 
 
[Chorus]
A EDieper in die Woord van U my Vader
A EDieper in die volheid van U krag
A EMy lewe sal getuig van U getrouheid
C#mEn as die wêreld my sien
BSal dit U wees wat hul sien
 
 
[Chorus]
A EDieper in die Woord van U my Vader
A EDieper in die volheid van U krag
A EMy lewe sal getuig van U getrouheid
C#mEn as die wêreld my sien
BSal dit U wees wat hul sien
 
 
[Intrumental]
A E B C#m A E B E
 
A E B C#m A E E
 
 
[Bridge]
 
Lei my dieper in U waters, die strome van U gees
 
Sodat ek dag na dag net meer soos U kan wees
 
Mag ek oorloop van U lewenswaters, uit die diepte van my hart
 
‘n Fontein van ewigheid hier binne my
 
 
[Bridge]
A E C#m BLei my dieper in U waters, die strome van U Gees
A E BSodat ek dag na dag net meer soos U kan wees
A E C#m BMag ek oorloop van U lewenswaters, uit die diepte van my hart
A E B‘n Fontein van ewigheid hier binne my
 
 
[Chorus]
A EDieper in die Woord van U my Vader
A EDieper in die volheid van U krag
A EMy lewe sal getuig van U getrouheid
C#mEn as die wêreld my sien
BSal dit U wees wat hul sien
 
 
[Chorus]
A EDieper in die Woord van U my Vader
A EDieper in die volheid van U krag
A EMy lewe sal getuig van U getrouheid
C#mEn as die wêreld my sien
B ASal dit U wees wat hul sien
Повідомити про помилку
Відео
 Додати відео
0 коментарів