[Verse 1]
A D E ASy't alles wat ek in 'n meisie wil hê, kerk op elke sondag
A E/G# F#m D E ALyk tot mooi deur 'n gebreekte lens, 'n Klein Karoo sonsak
D Dm AVoel haar hande oor my lyf, kry hoendervleis want my
D Dm EAnnamarie se lippe teen my nek, toe ek los trek sê sy
[Chorus]
A ENeem my op vlerke engel, ek wil soos jy, Hey, Hey, Hey
AOp duisend reënboë dans net soos jy
ENeem my op vlerke engel, laat my verstaan, Hey, Hey, Hey
AOm deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[Verse 2]
A D E ASy't alles wat ek in n meisie wil hê, vir meer as net een rede
A E/G# F#m D E AHou van dans en braai en lepellê, my Annamarie ek lewe
D Dm AVir daai hande oor my lyf, kry hoendervleis want my
D Dm EAnnamarie se lippe teen my nek, toe ek weg trek sê sy
[Chorus]
A ENeem my op vlerke engel, ek wil soos jy, Hey, Hey, Hey
AOp duisend reënboë dans net soos jy
ENeem my op vlerke engel, laat my verstaan, Hey, Hey, Hey
AOm deur die wêreld met jou boodskap te gaan
[Bridge]
D EIs jy alleen? Dan hoef jy net te vra
D EIs jy alleen? My Annamarie ek's daar
[Verse 3]
A D E ASy't alles wat ek in 'n meisie wil hê, kerk op elke sondag
A E/G# F#m D E ALyk tot mooi deur 'n gebreekte lens, 'n Klein Karoo sonsak
D Dm AVoel haar hande oor my lyf, kry hoendervleis want my
D Dm EAnnamarie se lippe teen my nek, toe ek weg trek sê sy
[Chorus]
A ENeem my op vlerke engel, ek wil soos jy, Hey, Hey, Hey
AOp duisend reënboë dans net soos jy
ENeem my op vlerke engel, laat my verstaan, Hey, Hey, Hey
AOm deur die wêreld met jou boodskap te gaan
E AOm deur die wêreld met jou boodskap te gaan
Відео
Додати відео