Twee - Hey Soetlief

Отключить рекламу
[Intro]
D Em D/F# G D A/C# Bm G
D Em D/F# G D A/C# Bm G
 
[Verse]
D EmHey Soetlief Kan Ons Nou
D/F# GDie Meeste Hiervan maak
D A/F#Ons Laat Vaar Die Goed Waaroor
Bm GOns Dikwels Sondes maak
D EmSodat Die Engele Weer
D/F# GLangs Ons Kan Staan
DEn Ons Seker Is Dat
A/F# Bm GOns Hierdie Plek Mooier Verlaat
 
[Chorus]
Bm A/C# Kyk Ek Sal Elke Keer
DMy Oog Verloor
GEn Myself Reg Maak Vir
BmNog 'n Sondood
AAl Het Die Ruikers
D/F#In Jou Hart Verlep
DDink Jy Regtig Iemand
BmGaan Ons Kom Red
 
DOf Het Ons Al Ons Klappers
AUit Geskiet
GOf Met Ons Werk Kan Ons
BmDie Roem Wegneem
DWant Ek Sal My Donderweer
AOor Jou Breek
GEk Sal My Dagbreek Vir Jou Gee
 
[Verse]
D Em DHey Soetlief Kan Jy Weer
G AMy Skadu Kom Versier
DEk's Benoud Agter
A Bm GDie Tralies Van Hierdie Muur
D EmEn Dan Kan Ons Net Weer Gou
D/F# GOns Lewens Kom Vier
D A/C#Want Dinge Lyk Vir My Benoud
Bm GAs Jy My So Aangluur
 
[Chorus]
BmJy Is In Die Hemel
AEk Dink Jys Net Simpel
D GWag Net Daar
BmDie Ligte Skyn Nog Helder
AAl Drentel Jy Tans Selders
D/F# GWag Net Daar
DDie Lewe Is Eenvoudig
ADalk Raak Ons Net Ouer
D GKom Net Saam
BmHier Is Ek Tevrede
DJy Stap Voor Die Reën In
GEk Sal My Dagbreek Vir Jou Gee
 
 
[Instrumental]
D Em D G D A Bm G
D Em D/F# G D A Bm G
 
[Chorus]
BmJy Is In Die Hemel
AEk Dink Jys Net Simpel
 
(Kyk Ek Sal Elke Keer My Oog Verloor)
D GWag Net Daar
(En Myself Reg Maak Vir Nog 'n Sondood)
 
DDie Ligte Skyn Nog Helder
AAl Drentel Jy Tans Selders
(Al Het Die Ruikers In Jou Hart Verlep)
D GWag Net Daar
(Dink Jy Regtig Iemand Gaan Ons Kom Red)
 
BmDie Lewe Is Eenvoudig
ADalk Raak Ons Net Ouer
(Of Het Ons Al Ons Klappers Uit Geskiet)
 
D GKom Net Saam
(Of Met Ons Werk Kan Ons Die Roem Wegneem)
 
BmHier Is Ek Tevrede
AJy Stap Voor Die Reën In
(Want Ek Sal My Donderweer Oor Jou Breek)
D G Bm Ek Sal My Dagbreek Vir Jou Gee
D A G
[Outro]
Bm D A G
Сообщить об ошибке
Видео
 Добавить видео
0 комментариев