ONS - Stellies

Отключить рекламу
BPM: 176
Single Released: 7 Feb 2025
 
 
Capo: No
 
 
[Intro]
C Em D
C Em D
 
 
[Verse 1]
C C G EmSy roep my naam as die son gaan lê,
C C G EmOor die oseaan asof sy my ken.
 
 
[Verse 2]
C CVan dors raak tot dorp straat in een aand,
G EmTot opstaan want ek kort ‘n sertifikaat,
C CVan wyn plaas tot wys raak en groot praat,
Am D Dsus4Dis al wat ons het.
 
 
[Chorus 1]
CC Stellenbosch,
C GRoep my,
G DStellenbosch,
D Bm CVat haar tyd,
CStellenbosch,
GHou van my,
DMaar moenie worry nie want,
DEk voel dieselfde Stellies.
CC Stellenbosch,
C GSoek my,
G DStellenbosch,
D Bm CDink vooruit,
C GHou vas want ek’s amper op pad,
D CWant Stellies hou van my.
 
 
[Post Chorus]
C GVan my, van my, van my-y-y,
G D Dsus4Van my, van my, van my-y-y,
CMy, my, my-y-y,
G DMaar moenie worry nie want,
DEk voel dieselfde Stellies.
 
 
[Verse 3]
C'n Nog 'n aand wat die son gaan lê,
G EmProbeer hard om vir jou te sê,
CMaar ek oordink alweer,
G Em CHierdie situasie kort mitigrasie want,
 
 
[Verse 4]
C CKerkstraat, die ompad,
G Em CMaar ek loop om, om jou weer te sien,
COns gaan wyn drink,
CEn ek dink,
G D BmCJa jy bly my niko-tien.
 
 
[Chorus 1]
CC Stellenbosch,
C GRoep my,
G DStellenbosch,
D Bm CVat haar tyd,
CStellenbosch,
GHou van my,
DMaar moenie worry nie want,
DEk voel dieselfde Stellies.
 
 
[Chorus 2]
CC Stellenbosch,
C GSoek my,
G DStellenbosch,
D Bm CDink vooruit,
C GHou vas want ek’s amper op pad,
D CWant Stellies hou van my.
 
 
[Instrumental]
C C G D
C C G D
 
 
[Bridge]
CIn die onbekende,
DTel ons weer ons sente,
CMaar dis altyd lente,
G DVir die Stellies mense.
 
 
[Chorus 1]
CC Stellenbosch,
C GRoep my,
G DStellenbosch,
D Bm CVat haar tyd,
CStellenbosch,
GHou van my,
DMaar moenie worry nie want,
DEk voel dieselfde Stellies.
 
 
[Chorus 2]
CC Stellenbosch,
C GSoek my,
G DStellenbosch,
D Bm CDink vooruit,
C GHou vas want ek’s amper op pad,
D CWant Stellies hou van my.
 
 
[Outro]
C GVan my, van my, van my-y-y,
G D Dsus4Van my, van my, van my-y-y,
CMy, my, my-y-y,
G DMaar moenie worry nie want,
DEk voel dieselfde Stellies.
Сообщить об ошибке
Видео
 Добавить видео
0 комментариев