Karla Bosch - Ek Hou Vas

Отключить рекламу
BPM: 151
Single Released: 14 Nov 2025
 
 
Capo: 1 fret
 
 
[Intro]
Dm Hmm mm mm,
BbMm mm mm mm mmm,
FMm mm mm mm mmm mmm,
CMmm mmm mmm mmmmm.
 
 
[Verse 1]
DmJou reuk het lankal stil verdwyn,
BbMaar jou stem bly dwaal hier binne my,
FJy hardloop weer na wat vir jou bekend voel,
C DmLaat jy my weer agter of wat gaan jy doen.
 
 
[Verse 2]
BbJy’t eens gesê ons stukkies pas,
FTwee gebreekte siele een kompas,
CMaar nou ‘s ek weer alleen en jy's net weg,
N.C.
Nou wonder ek nog of jy terug sal keer . . ..
 
 
[Chorus]
Dm BbEk hou vas aan daai laaste soen,
FEn jy is al lankal oor my wat gaan ons doen,
FOns bloei oor liefde wat te diep sny,
C Maar ek los jou nie jy bly nog hier binne my,
DmHou my net vas al is dit verkeerd,
BbWant liefde het my altyd geleer,
F C CDis beter om te voel as om te vergeet.
 
 
[Verse 3]
DmJy’t gesê ons sou nooit groet,
BbMaar elke stilte is nou so soet,
FOns was vuur maar nou ’s dit ook net rook,
CEn in dié storie was ek al ook.
 
 
[Verse 4]
DmJy’t gesê jy sal bly ek het jou geglo,
Bb FMaar tyd het jou stadig laat gaan sonder woorde of rede so,
FEk hoor jou naam nog in die wind,
CMaar dis net my hart wat jou weer probeer vind.
 
 
[Chorus]
Dm BbEk hou vas aan daai laaste soen,
FEn jy is al lankal oor my wat gaan ons doen,
FOns bloei oor liefde wat te diep sny,
C Maar ek los jou nie jy bly nog hier binne my,
DmHou my net vas al is dit verkeerd,
BbWant liefde het my altyd geleer,
F C CDis beter om te voel as om te vergeet.
 
 
[Bridge]
DmAs ek kon wees wat jy nou het,
BbSou jy jou finale sê kon sê,
FSou jy bly sou jy nog kon glo,
C Gm BbWant liewe hel weet jy hoe mis ek jou oë . . ..
 
 
[Chorus]
N.C.
Ek hou vas aan daai laaste soen,
N.C.
En jy is al lankal oor my wat gaan ons doen,
N.C.
Ons bloei oor liefde wat te diep sny,
N.C.
Maar ek los jou nie jy bly nog hier binne my,
DmHou my net vas al is dit verkeerd,
BbWant liefde het my altyd geleer,
F CDis beter om te voel as om te vergeet.
 
 
[Outro]
DmEk wil leef ek wil onthou,
BbHoe dit was toe jy nog wou,
FEk soek die waarheid my siel soek rus,
C Dm’n Laaste lied oor wat nog tussen ons is.
BbOoh ooh ooh oooh,
FOoh ooh ooh oooh oooh,
CEeeeeh eeeeeh.
Сообщить об ошибке
Видео
 Добавить видео
0 комментариев