Classic 4 Chord Song. Dieselfde 4 chords herhaal deur die hele liedjie, in dieselfde volgorde.
Die strumming pattern is DDU UDU, maar maak dit jou eie!
Los n comment vir enige ander requests.
[Chorus]
DHey jy!
EmEk het jou lief!
BmHey jy!
GLanklaas gesien
DHey jy!
EmMoenie nou so wees nie
BmOns is energie
GGoeie vibrasies
DEk is jy
(Wie’s jy?)
EmOns is hulle
(Wie’s julle?)
BmEne en nulle
G DAtome en golwe op die spektrum
EmEn ek gee vir jou ‘n brief
BmWelkom tuis
GEk het jou lief
[Verse 1]
D EmToestemming om vrylik te kan praat
Bm GJy is ‘n slaaf as jy wag vir iemand om jou vry te laat
D EmEk is net ‘n versinsel van jou verbeelding
Bm‘n Speelding in die kosmiese karrousel
G D‘n Fraktaal in die heelal se kaleidoskoop drome
EmSpoke en atome
BmOns is almal een bewussyn
GWat onsself ervaar
DNee, daar is nie dood nie
EmDie lewe is net 'n speletjie
Bm GEn ons is net karakters in die storie van alles
[Chorus]
DHey jy!
EmEk het jou lief!
BmHey jy!
GLanklaas gesien
DHey jy!
EmMoenie nou so wees nie
BmOns is energie
GGoeie vibrasies
DEk is jy
(Wie’s jy?)
EmOns is hulle
(Wie’s julle?)
BmEne en nulle
G DAtome en golwe op die spektrum
EmEn ek gee vir jou ‘n brief
BmWelkom tuis
GEk het jou lief
[Verse 2]
D EmToestemming om vrylik saam te braai
Bm GDis lekker om jou weer te sien, want ek was bang
D EmMy grootste vrees is nou my wapen
BmVisie nou weer duidelik
GDie dood is onvermydelik
DSien dit in my drome
EmHoor dit deur die bome
BmEk glo ons kan verander
GEn beter wees vir ander
DWees soos die water
Em BmDie einde kom altyd nader
GSing dit, want die tyd is min
[Chorus]
DHey jy!
EmEk het jou lief!
BmHey jy!
GLanklaas gesien
DHey jy!
EmMoenie nou so wees nie
BmOns is energie
GGoeie vibrasies
DEk is jy
(Wie’s jy?)
EmOns is hulle
(Wie’s julle?)
BmEne en nulle
G DAtome en golwe op die spektrum
EmEn ek gee vir jou ‘n brief
BmWelkom tuis
GEk het jou lief
Видео
Добавить видео