BPM: 180
Single Released: 7 Febr 2025
Capo: 2 fret
[Intro]
A A
[Verse 1]
AEk en jy sou nog baie bou,
E EMaar toe alles om ons vou,
DEk wou oud word saam met jou,
A/C# D DKan jy dit nog ont--hou.
[Verse 2]
AAl die dinge al die dinge ooh jinne,
D EOns kon alankal opgee,
A/C# D DMaar ek is by jou elke tree,
A/C# D F#m EOns sal alles moet gee.
[Pre-Chorus]
D E F#mAs die wolke en die storms om ons donner,
A E EWil ek hê jy moet weet,
D E F#mAs jy snik sal ekke bid, en elke oomblik,
A E ESal ek vir jou gee.
[Chorus]
AEk kyk hoe kry jy daai vat-my,
EKyk in jou oë, gaan myself verloor,
F#mAs ek dieper gaan wegraak in jou oë,
E DAs ons soen kan jy voel dis bedoel.
AEk kyk hoe kry jy daai vat-my,
EKyk in jou oë, gaan myself verloor,
F#mAs ek dieper gaan wegraak in jou oë,
E D EAs ons soen kan jy voel dis bedoel.
AEk kyk hoe kry jy daai vat-my, (vat-my),
AKyk.
[Verse 3]
AJy wil weet hoe ek vergeet van al die dinge wat,
E EEk en jy nog wou doen,
A/C# DMaar ek onthou weer as ons soen,
A/C# DEk onthou weer as ons soen.
[Verse 4]
ADie manne kan maar breek,
F#m E EEn baklei net om jou weg te kry van my,
A/C# DMaar ek onthou weer as ons vry,
A/C# D F#m EEk onthou weer as ons vry.
[Pre-Chorus]
D E F#mAs die wolke en die storms om ons donner,
A E EWil ek hê jy moet weet,
D E F#mAs jy snik sal ekke bid, en elke oomblik,
A E ESal ek vir jou gee.
[Chorus]
AEk kyk hoe kry jy daai vat-my,
EKyk in jou oë, gaan myself verloor,
F#mAs ek dieper gaan wegraak in jou oë,
E DAs ons soen kan jy voel dis bedoel.
AEk kyk hoe kry jy daai vat-my,
EKyk in jou oë, gaan myself verloor,
F#mAs ek dieper gaan wegraak in jou oë,
E D EAs ons soen kan jy voel dis bedoel.
AEk kyk hoe kry jy daai vat-my, (vat-my),
AKyk.
[Interlude]
A/C# E
F#m E D
[Outro]
AEk kyk hoe kry jy daai vat-my,
EKyk in jou oë, gaan myself verloor,
F#mAs ek dieper gaan wegraak in jou oë,
E D EAs ons soen kan jy voel dis bedoel.
AEk kyk hoe kry jy daai vat-my, (vat-my),
AKyk,
AKyk
Видео
Добавить видео