Tarryn Lamb - Langpad Na Die Hemel

Remove Ads
BPM: 124
Single Released: 5 June 2026
 
 
Capo: Fret 3
 
 
[Intro]
D Dmaj7
D Dmaj7 G G
 
 
[Verse 1]
DHet nou net die nuus gehoor,
G GWaar lê die woorde,
EmWarm Saterdagaand,
ASelfs die koue Suidooster wind,
Asus4 A Asus4 A AFluister jou naam.
 
 
[Verse 2]
D’n Woedende vuur van die rypste pyn,
G GBars uit my lyf tot by die hemel,
Em ASkielike skok teen my bors,
F#m BmVersmoor my wese sonder hande,
EmTussen seer en verbeel,
A Asus4 A Asus4 AMy lief laat staan my trane.
 
 
[Chorus]
DHoe nou my lief,
F#m G GDie hele wêreld het gaan stilstaan,
EmHoe nou my lief,
Asus4 AWaar gaan my liefde vir jou nou,
Asus4 A Bm G Dis ’n langpad van die hemel af,
D AMy voete op die koue teerpad,
Bm GVer in die hemel se vrede vir ewig en altyd,
Asus4Jy lewe,
A DDis ’n langpad na die hemel.
 
 
[Interlude]
D Dmaj7 G G
 
 
[Verse 3]
DVir die heel eerste keer besef ek weer,
G GDat tyd nooit terug sal staan vir ’n mens nie,
EmEn oor ons laaste goodbye,
AWas dit alles genoeg of regret,
Asus4 AAlles is anders.
 
 
[Chorus]
DHoe nou my lief,
F#m G GDie hele wêreld het gaan stilstaan,
EmHoe nou my lief,
Asus4 AWaar gaan my liefde vir jou nou,
Asus4 A Bm G Dis ’n langpad van die hemel af,
D AMy voete op die koue teerpad,
Bm GVer in die hemel se vrede vir ewig en altyd,
Asus4Jy lewe,
A DDis ’n langpad na die hemel.
 
 
[Interlude]
D Dmaj7 G G
 
 
[Bridge]
BmVir die heel eerste keer,
GVeg ek teen donderweer,
GBesef ek net weer,
Bm(Tyd staan stil vir niemand),
DEn vir die tweede keer,
GSlaan die donderweer weer,
GBesef ek net weer,
Bm(Tyd staan stil vir niemand),
G Em AWas ons laaste goodbye genoeg,
Bm(Tyd staan stil vir niemand),
G Bm AWas ons laaste goodbye . . ..
 
 
[Outro]
DHoe nou my lief,
G GDie hele wêreld het gaan stilstaan,
Em7Hoe nou my lief,
Asus4 AWaar gaan my liefde vir jou nou,
Asus4 A Bm G Dis ’n langpad van die hemel af,
D AMy voete op die koue teerpad,
Bm GVer in die hemel se vrede vir ewig en altyd,
Asus4Jy lewe,
A D Dmaj7 GDis ’n langpad na die hemel . . .,
D Dmaj7 GDis ’n langpad na die hemel . . .,
G DLangpad na die hemel.
Suggest a correction
Video
 Add a video
0 comments