[Intro]
GOh Gooi jou
[Verse]
Garms om die lamppaal as jy dans
Am7En tiekiedraai vir my tot ek jou
C DErens in my drome kry
GJou soet sag lippe vat n kans
Am7Elke keer as ek moet skeer
C DEn my wange brand in koue hande
[pre-chorus]
Am7 G/B CDraai my toe in al jou liefde
Am7 G/B C DDans my dronk tot ons twee vonk
Jy's my
[Chorus]
G Am7Vuursous Kersfeeskous
C DMy lucky strike op n koue oggend
G Am7John Deere bumper sticker
C DWat ek met trots op my Hilux rond sal ry
G Am7Wild Lek, Lekker watergat
C DAl is jy wilder as 'n kat
G Am7Jy's my 'Lectriclaken skat
C DWat my ewig warm hou
[Verse]
GSy kies die naam vir die skilpad in ons tuin
Am7En nou moet ek Lusern koop
C DAnders kry ek nie meer stroop nie
GWant daai soet sag lippe Trek 'n lyn
Am7As ek my voet wil neersit
C DIs it soos plant in die woestyn Oh
[pre-chorus]
Am7 G/B CDraai my toe in al jou liefde
Am7 G/B C DDans my dronk tot ons twee vonk
Jy's my
[Chorus]
G Am7Vuursous Kersfeeskous
C DMy lucky strike op n koue oggend
G Am7John Deere bumper sticker
C DWat ek met trots op my Hilux rond sal ry
G Am7Wild Lek, Lekker watergat
C DAl is jy wilder as 'n kat
G Am7Jy's my 'Lectriclaken skat
C D CWat my ewig warm hou
[Bridge]
CSy lief my soos 'n spinnekop
GKou my skaars en eet my op ,mmm
C
Sy lief my soos 'n spinnekop
GKou my skaars en eet my op, O JA
[pre-chorus]
Am7 G/B CDraai my toe in al jou liefde
Am7 G/B C DDans my dronk tot ons twee vonk
Jy's my
[Chorus]
G Am7Vuursous Kersfeeskous
C DMy lucky strike op n koue oggend
G Am7John Deere bumper sticker
C DWat ek met trots op my Hilux rond sal ry
G Am7Wild Lek, Lekker watergat
C DAl is jy wilder as 'n kat
G Am7Jy's my 'Lectriclaken skat
C DWat my ewig warm hou
[Outro]
Gwat my ewig warm hou
Video
Video hinzufügen