BPM: 132
Released: 29 Aug 2014
Album: 20 Goue Treffers
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: 1 fret
[Intro]
A Asus4
A D
[Verse 1]
AIs dit die laaste keer?
A EEk kan nie meer nie,
AHet jy ooit gedink,
A E EDit maak nie seer nie?
[Pre-Chorus 1]
Bm7 F#mMy hart se deur het ek oop gemaak,
Bm7 Esus4 E*Ek wens jy wou net weer aan my raak.
[Chorus]
A F#mHoekom nie, hoekom nou,
D Esus4Kan ek en jy nie saam wees nie?, (Kan ons nie saam wees nie?),
A F#mHoekom nie, hoekom nou,
D Esus4 EEk soek na jou jy is nie hier . . ., (Jy is nie hier),
DIs ek dan nie wat jy wil hê nie?
Fm7 Esus4 E*Wat het hy wat ek nie het nie . . .?
A Asus4Hoekom nie?
[Interlude]
A D
[Verse 2]
AEk sit hier by myself,
A EEk sit en wonder,
ABeteken ek nog iets?
A EIs ek 'n nommer?
[Pre-Chorus 2]
Bm7 F#mHoe kon dit als so gou verander?
Bm7 Esus4 E*Jou lewe is nou saam met 'n ander.
[Chorus]
A F#mHoekom nie, hoekom nou,
D Esus4Kan ek en jy nie saam wees nie?, (Kan ons nie saam wees nie?),
A F#mHoekom nie, hoekom nou,
D Esus4 EEk soek na jou jy is nie hier . . ., (Jy is nie hier),
DIs ek dan nie wat jy wil hê nie?
Bm7 Esus4 E*Wat het hy wat ek nie het nie . . .?
[Bridge]
D F#m Jy sal vir altyd my enigste bly,
Bm7Jy kan maar gaan maak jou los maak jou vry,
Esus4 Esus4Dit is my laaste soen aan jou,
Esus4 EDit is my laaste soen vir nou.
[Chorus]
A F#mHoekom nie, hoekom nou,
D Esus4Kan ek en jy nie saam wees nie?,
B G#mHoekom nie, hoekom nou,
E F#sus4Kan ek en jy nie saam wees nie?,
B G#mHoekom nie, hoekom nou,
E F#sus4Ek soek na jou jy is nie hier, (Jy is nie hier),
EIs ek dan nie wat jy wil hê nie?
C#m F#sus4 F#Wat het hy wat ek nie het nie . . .?
[Outro]
B G#mHoekom nie, hoekom nou,
E F#sus4Kan ek en jy nie saam wees nie?, (Kan ons nie saam wees nie?),
B G#mHoekom nie, hoekom nou,
E F#sus4Ek soek na jou jy is nie hier, (Jy is nie hier),
B*Hoekom nie?
Video
Video hinzufügen