* - One strum
[Intro]
A * D * E *Ek dink die here hou n plek vir my
D * F#m7 *Iewers tussen mense wat droom
E *En skelm wil vry
A * D * E *Dalk in n goed koop bottel chardonnay
D* E * AIs daar n plekkie om te rus vir my
[Verse]
F#m7Rooi robot flits
E AEk is terug op skool
E F#m7Inpas en uitstaan n warm kool
In my keel, my kind
E AHet jy jou plek gevind
E DGroenlig flits ek is steeds vas gebind
F#m7 E DAlmal is besig om in lewe te sink
En ek verdrink
[Chorus]
A D EEk dink die here hou n plek vir my
D F#m7Iewers tussen mense wat droom
EEn skelm wil vry
A D EDalk in n goed koop bottel chardonnay
D E AIs daar n plekkie om te rus vir my
[Verse]
F#m7 F#m7 * E ARooi robot stop my bors is swaar
E F#m7Lewe is moeilik en dan is dit klaar
Is my oë toe of oop
E AVoel jy dit ook
E DGroenlig flits tyd hou aan loop
F#m7 E DOns nodig klein bietjie meer as hoop
Meer as wat geld kan koop
[Chorus]
A D EEk dink die here hou n plek vir my
D F#m7Iewers tussen mense wat droom
EEn skelm wil vry
A D EDalk in n goed koop bottel chardonnay
D E AIs daar n plekkie om te rus vir my
[Outro]
A * D * E *Ek dink die here hou n plek vir my
D * F#m7 *Iewers tussen mense wat droom
E *En skelm wil vry
A * D * E *Dalk in n goed koop bottel chardonnay
D* E * A *Is daar n plekkie om te rus vir my
Video
Video hinzufügen