[Chorus]
Am CSo pak jou tassies kom saam
G FOns gaan droomwêreld toe
Am G COns gaan die wolke ry
G FEn met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
Am C G FEn al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
G AmVir as die nag te donker raak
[Interlude]
Am G F G
[Verse 1]
Am G F F/E G AmDie refleksie van die vuur oor my dop glas lyk onvanpas
G F F/E GJy kom met jou engel vlerke en red my uit die duister plekke
Am G F F/E G AmEk verdwyn in jou oë soos 'n sinker in die wye oseaan
G F F/E G AmKlou vas aan my as die wereld om ons vergaan
[Chorus]
Am CSo pak jou tassies kom saam
G FOns gaan droomwêreld toe
Am G COns gaan die wolke ry
G FEn met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
Am C G FEn al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
G AmVir as die nag te donker raak
[Bridge]
Am G F F/E AmAs ek net kon weet wat ek nou weet
G F F/E AmSou my gedagtes jou wou vergeet
G FJou engel vlerke is afgeknip
G AmEn nou stap jy soos die res
G F F/E AmOpsoek na 'n droom wat nie bestaan
[Outro]
Am C G FSo klim by jou kamervenster uit want die wêreld wag vir ons daar buite
Am G COns gaan die wolke ry
G FEn met die sterre baklei om 'n stukkie van die hemel te proe
Am C G FEn al wat ek vra is bring 'n lighter en 'n rollie saam
G AmVir as die nag te donker raak
Video
Video hinzufügen