BPM: 138
Single Released: 29 May 2026
Note: * na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: 2 fret
[Verse 1]
A AMy tipe vrou is nie ’n pop nie,
A D DJy sit vir haar nie in ’n boks nie,
D E DMet ’n hart van goud ’n klein bietjie stout,
A ASy’s ‘n vrou en nie ’n pop nie.
[Verse 2]
A A AEk gaan haar jag, ek gaan nie stop nie,
A D DNee, ek gee nie maklik op nie,
D E DWant ek soek vir jou, ’n regte vrou,
A ANie ’n opgestopte bok nie.
[Pre-Chorus]
F#mAs ek nou moet kies,
DWie ek graag sal wil hê,
E E*Moet ek eerlik sê.
[Chorus]
A’n Rooikop, blond of brunette,
Amaj7 A Maer of vet,
Amaj7 AAs jy persoon--likheid het,
D EIs jy my tipe,
AJonk of oud,
A/C#Bietjie stout,
DAs daar goud in jou hart is,
EJy my tipe.
[Post-Chorus]
D EJy kan wees wat jy is,
A F#mMaar die belangrikste is,
E DAs jy ‘n lekker mens,
E*Is jy . . .,
N.C.
My tipe.
[Interlude]
A Asus2 A
Asus2 A D E*
[Verse 3]
A Amaj7 ASy sal ’n overall laat sexy lyk,
A D DSy’s ’n meisie wat na haarself kyk,
D E DOf ons vry of baklei dis net jy,
A AWat die regte knoppies druk in my.
[Verse 4]
E A ALiefde moet nie net ’n werk wees nie,
A D DAs dit moeite is dan wil ek nie,
D E DAs dit kom by jou ’n regte vrou,
A AIs die lewe lekker saam met jou.
[Pre-Chorus]
F#mAs ek nou moet kies,
DWie ek graag sal wil hê,
E E*Moet ek eerlik sê.
[Chorus]
A’n Rooikop, blond of brunette,
Amaj7 A Maer of vet,
Amaj7 AAs jy persoon--likheid het,
D EIs jy my tipe,
AJonk of oud,
A/C#Bietjie stout,
DAs daar goud in jou hart is,
EJy my tipe.
[Post-Chorus]
D EJy kan wees wat jy is,
A F#mMaar die belangrikste is,
E DAs jy ‘n lekker mens,
E*Is jy . . .,
N.C.
My tipe.
[Interlude]
A A D E*
[Bridge]
D ESolank die een in my bed my liefhet,
D F#m ESolank jy het wat ek nodig het,
D E A/C#As jy belowe om my lief te hê,
D EDan het ek alles wat ek nodig het.
[Chorus]
A’n Rooikop, blond of brunette,
Amaj7 A Maer of vet,
Amaj7 AAs jy persoon--likheid het,
D EIs jy my tipe,
AJonk of oud,
A/C#Bietjie stout,
DAs daar goud in jou hart is,
EJy my tipe.
[Post-Chorus]
D EJy kan wees wat jy is,
A F#mMaar die belangrikste is,
E DAs jy ‘n lekker mens,
E*Is jy . . .,
N.C.
My tipe.
[Interlude]
A A D E*
[Post-Chorus]
D EJy kan wees wat jy is,
A F#mMaar die belangrikste is,
E DAs jy ‘n lekker mens,
E*Is jy . . .,
N.C.
My tipe.
[Outro]
A A D E*N.C.
My tipe.
Video
Video hinzufügen