(CAPO 2 – G)
Written by: Riaan Benade & JD Mars
[Intro]
Em D/F# G C G Gsus4 Gx2
[Verse 1]
Em D/F# G C GDonker akkerhout hier onder my glas
Em D/F# G C GHalfpad na 11 en die mense, beginne raas
Em D/F# G C GCoke en vergeet was my vriende, tot net nou nou toe
Em D/F# C D GNou’s jy ook hier want vergeet het begin onthou
[Chorus]
GHierdie Brandy net soos jy
G/B C Em DIs een te veel vir my
CSoet word blerrie vinnig suur
Em D Am G/B CHierdie rondte was te duur, om by jou te bly
Em D C DSoos hierdie Brandy, is jy een te veel vir my
(Em D/F# G C G Gsus4 G)
[Verse 2]
Em D/F# G C GDie ligte verdof agter my, soos jy saam my ry
Em D/F# G C GDis die 6de keer hierdie week, wat jy spook by my
Em D/F# G C GEk steek ‘n Winston aan, en wonder wat aangaan met jou
Em D/F# C D GWant jy’s nog hier en vergeet het begin onthou
[Chorus]
GHierdie Brandy net soos jy
G/B C Em DIs een te veel vir my
CSoet word blerrie vinnig suur
Em D Am G/B CHierdie rondte was te duur, om by jou te bly
Em D C D CSoos hierdie Brandy, is jy een te veel vir my
[Bridge]
GEk probeer jou vergeet, maar onthou hoe dit was
C GHoe ek jou nog wou keer toe jy loop met jou tas
Em D/F# G C GEk en jy was vriende, tot net nou nou
Em D/F# C D GNou’s Coke en vergeet weer hier, want ek onthou
[Chorus]
GHierdie Brandy net soos jy
G/B C Em DIs een te veel vir my
CSoet word blerrie vinnig suur
Em D Am G/B CHierdie rondte was te duur, om by jou te bly
Em D C DSoos hierdie Brandy, is jy een te veel vir my
Video
Add a video