[Intro]
N.C.
Twee teen die bors en een vir die keel
ATrap plat daai prop en breek maar die seel
[Verse 1]
DGeelpap en mamba gif is soggens sy ontbyt
AAs 'n stoetbul storm sal die koeie vir hom fluit
G A DMy ou maat jy moet weet dis ñ storie oud soos tyd
A D'n Eeue lange bloedlyn wat die khakis laat skuit
D G DSit soos ñ bontpootbosluis as hy klub rugby speel
A'n Tok teen die dop is vir hom nooit te veel
G A DAlmal slaan na die dek as sweeties uit deel
A DTwee teen die bors en een vir die keel
[Chorus]
DHet jy al 'n buffel op die lippe gesoen
AO hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen
D1,2,3 slukke proe net soos jêm
A D D A D A D'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram
[Verse 2]
D G DHyt op sy troudag ñ strikdas van ñ dropper gebuig
ADie hele bleddie dorp was daar om te getuig
G A DSy skurwe hakke het deur sy vellies geskeer
A DToe hy sy eerste drie tree na die kansel toe gee
[Chorus]
DHet jy al 'n buffel op die lippe gesoen
AO hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen
D1,2,3 slukke proe net soos jêm
A D D A D A D'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram
[Bridge]
A D ATwee teen die bors en een vir die keel
E ATrap plat daai prop en breek maar die seel

Trap plat daai prop en breek maar die seel
A D ATwee teen die bors en een vir die keel
E ATrap plat daai prop en breek maar die seel
A D ATwee teen die bors en een vir die keel
E ATrap plat daai prop en breek maar die seel
[Chorus]
DHet jy al 'n buffel op die lippe gesoen
AO hel dis gevaarlik, maar man moet dit doen
D1,2,3 slukke proe net soos jêm
A D'n Bottel Buffelsfontein sit jou terug in jou pram
[Outro]
A D ATwee teen die bors en een vir die keel
E ATrap plat daai prop en breek maar die seel
Video
Add a video